
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
MORNÉ & CHANÉ
28 Mar 2026, 15:00 | Meerendal Wine Estate
Kleredrag
Formeel
Deel jou fotos met ons
Vir sosiale media, gebruik die hashtag #DuPlessisVirAltyd
RSVP teen
15 Januarie 2026
ONS STORIE
Koer-Koer (:
Soos baie moderne liefdesverhale het ons met ’n eenvoudige "hallo" begin – op die Koer-app.
Wat begin het as ’n paar grappies, ’n liefde vir wyn & "21 Questions" het dit vinnig verander in ure se gesels, warm glimlagte & liefde wat groei.
Van die eerste ontmoeting af was daar iets besonders — ń gevoel van “ek’s tuis.”
Deur die klein alledaagse dinge en groot lewensbesluite.
En nou, na vele dates, langaandgeselsies en drome oor die toekoms...
Staan ons op trou!
XOXO
ONS TROUDAG
Seremonie
Meerendal Wine Estate - Chapel
Onthaal
Durbanville Hills Winery - Tangram

TYDLYN
14:15
Gaste Arriveer by Meerendal Wine Estate Chapel
15:00
Seremonie begin
16:45
Gaste vertrek na Durbanville Hills Winery
17:00
Drankies & canapés by
Durbanville Hills Winery
18:00
Onthaal begin
TROUGESKENKE
Ons het al die lepels en borde wat ons nodig het in die kas…
Maar spaar nog vir iets groter – dalk ’n reis, dalk ’n huis! As julle ons wil bederf, is 'n bietjie kontant klein of groot perfek! Maar julle liefde en teenwoordigheid is die belangrikste.